Health Food Store

14,000,000 Leading Edge Experts on the ideXlab platform

Scan Science and Technology

Contact Leading Edge Experts & Companies

The Experts below are selected from a list of 7485 Experts worldwide ranked by ideXlab platform

Irma Venter - One of the best experts on this subject based on the ideXlab platform.

  • awareness and knowledge of phytonutrient Food sources and Health benefits for functional Food application among Health Food Store customers in the cape town city bowl
    Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe, 2009
    Co-Authors: M. Braun, Irma Venter
    Abstract:

    Fitonutriente speel ‘n belangrike rol in die verwantskap tussen dieet en die voorkoming van chroniese degeneratiewe siektes. Die wetenskaplike gegewens bied die voedselindustrie die geleentheid om funksionele voedsels te ontwikkel wat fitonutriente beklemtoon. Verbruikers wat onbekend met fitonutriente is, bemoeilik suksesvolle bemarking van sulke funksionele voedsels omdat dit ‘n verbruiker met kennis en begrip van dieet en gesondheid vereis. Die voedselindustrie behoort sulke voedselontwikkeling te weerhou totdat verbruikers voldoende kennis en begrip van fitonutriente het vir oorgang van gewildheid na suksesvolle bemarking in die evolusie van verbruikersaanvaarding. Omdat Suid-Afrika ‘n ontluikende mark vir funksionele voedsels is, het die studie die volgende verken: 1) Bewustheid van die term “fitonutriente” en spesifieke fitonutriente soos beta-karoteen, isoflavone, fitoestrogene, likopeen, kwersitin, antosianiene, limonoiede en allielsulfiede; 2) Kennis van die voedselbron en die verwante gesondheidsvoordeel van spesifieke fitonutriente; en 3) Of die bewustheid en kennis van die aanbevole daaglikse groente en vrugte inname porsies en hul werklike inname verband hou met die bewustheid van die term “fitonutriente”. Die opname is gedoen onder verbruikers wat twee gesondheidswinkels in die stadskom van Kaapstad besoek het. ‘n Onderliggende doel van die studie was om te bevestig of die deelnemers as gesondheidsbewuste verbruikers beskou kon word in die aanname gemaak dat die groep persone moontlik bekend is met die onderwerp. Die deelnemers moes ‘n voorafgetoetste self-geadministreerde vraelys voltooi. Een honderd en twaalf persone, 79,5% van die persone wat uitgenooi is, het deelgeneem. Sowat ‘n derde van die deelnemers (36,6% en 33% onderskeidelik) was bewus van die term “fitonutriente” en die “5-‘n-Dag” konsep. Meer deelnemers het die betekenis van die konsep (21,4%) as fitonutriente (4,5%) korrek aangedui. Die deelnemers was die meeste bewus van die fitonutrient beta-karoteen (88,4%), terwyl allielsulfiede die minste bekend was (5,4%). Die deelnemers was meer bekend met die voedselbronne as die gesondheidsvoordele van fitonutriente. Brokkoli is die voedsel wat deur die meeste van die deelnemers (75,6%) aangedui is as ‘n ryk fitonutrient bron. Meer deelnemers wat bewus is van die term “fitonutriente”, kon die daaglikse aantal aanbevole groente porsies korrek aandui (58,5%), as diegene wat dit nie ken nie (40,8%). Dit is nie ten opsigte van die aantal vrugte porsies gevind nie. Meer deelnemers wat die term “fitonutriente” ken, eet die aanbevole daaglikse aantal porsies groente (22%) en vrugte (73,2%) as deelnemers wat onbewus van die term is (9,9% en 60,6% onderskeidelik). Die meerderheid deelnemers wat die term “fitonutriente” en die spesifieke fitonutriente ken gebruik dieetsupplemente. Hulle kan dus as gesondheidsbewuste verbruikers beskou word. Omdat die deelnemers wat gesondheidsbewus is, slegs beperkte kennis van sommige van die fitonutriente en hul voedselbronne en gesondheidsvoordele getoon het, behoort die Suid-Afrikaanse voedselindustrie omsigtig te wees in die ontwikkeling van funksionele voedsels wat fitonutriente beklemtoon. Die algemene publiek sal waarskynlik minder bewus en ingelig wees as die deelnemers aan die studie. Aansienlike blootstelling is gevolglik nodig om die belang van fitonutriente in gesondheid en siekte voorkoming bekend te stel.

  • use of dietary supplements and awareness and knowledge of the recommended fruit and vegetable intakes and consumption of Health Food Store customers in the cape town city bowl
    The South African journal of clinical nutrition, 2008
    Co-Authors: M. Braun, Irma Venter
    Abstract:

    AbstractObjectives: The objectives of this study were to determine the dietary supplement use and demographic characteristics of customers visiting Health Food Stores in the Cape Town city bowl, and to determine their awareness and knowledge of the recommended fruit and vegetable intake servings and their fruit and vegetable consumption.Design and setting: A self-administered questionnaire was completed by customers visiting two Health Food Stores in the Cape Town city bowl.Subjects: Participants were recruited systematically. One hundred and sixteen of the 146 invited customers participated in the survey (79.5%), but the sample consisted of 112 because four questionnaires were not completed fully.Results: The majority of the sample (81.3%) used supplements, and 79.1% of these were regular users. The demographics of the sample and of the supplement users were mainly female and white, with a higher education, and a younger age. Vitamin (63.2%), mineral (42.5%) and herbal (42.5%) supplements were consumed m...

M. Braun - One of the best experts on this subject based on the ideXlab platform.

Kumanan Wilson - One of the best experts on this subject based on the ideXlab platform.

  • impact of federal safety advisories on Health Food Store advice
    Journal of General Internal Medicine, 2004
    Co-Authors: Edward J Mills, Rana Singh, Cory Ross, Edzard Ernst, Kumanan Wilson
    Abstract:

    In early 2002, the FDA and Health Canada issued federal advisories that people should discontinue taking the herbal antianxiolitic kava kava, until further information regarding safety and potential for liver damage were determined. We conducted a field study 2 months following the advisories in Toronto, Canada to determine whether kava kava continued to be recommended to consumers at retail Health Food Stores. Eight participants asked employees at all Stores what was recommended for anxiety and whether the products were safe. Twenty-two of 34 Stores recommended kava kava, 9 of which mentioned safety concerns. Physicians should be aware that federal advisories may not affect sales of unsafe products.

Edward J Mills - One of the best experts on this subject based on the ideXlab platform.

R Merrell - One of the best experts on this subject based on the ideXlab platform.

  • acute renal failure oxalosis and vitamin c supplementation a case report and review of the literature
    Chest, 2000
    Co-Authors: S Mashour, J F Turner, R Merrell
    Abstract:

    With the increased use of nonprescription vitamin supplementation, physicians involved in critical care must be aware of the potential complications of these medications. We report the case of a 31-year-old African-American man presenting to the emergency department with acute renal failure. He had previously been well and initially denied the use of any drugs except for vitamin C tablets obtained at a local Health Food Store. This case report and review of the literature is utilized to illustrate the importance of historical data in patients presenting with acute renal failure to a critical care service.